Jou Natuurgids

Price range: R240,00 through R1530,00

Note: Due to the high demand of Jonathan Ball/Briza books, the processing of orders typically takes 5-7 business days before your order is dispatched to you.
All new Callfinder devices come pre-programmed with the full range of Callfinder book soundfiles. You can simply add another Callfinder-ready book to your order to make up a bundle.

Neem ‘n wildbewaarder saam op jou volgende safari – kry Jou Natuurgids! Hierdie wonderlike boek deur die topverkoper-outeur van Game ranger in your Backpack, Megan Emmett, is jou alles-in-een-gids en uitstekende reisgenoot om na die Krugerwildtuin en verder te neem.

Click here to purchase the Callfinder device/pen alone.

Click here for the English version of this book.

Choose a package that suites you below:

Jou Natuurgids is die beste reisgenoot vir diegene wat die Suider-Afrikaanse bos besoek – of dit nou vir die eerste keer of vir die tiende keer is. Dit is veel meer as net 'n veldgids tot die wildlewe van die streek, en bied insig in die gedrag en aanpassing van die meer algemene soogdiere, voëls, reptiele, paddas, insekte, spinnekoppe en skerpioene wat hier voorkom. Die identifisering van algemene bome en struike word vereenvoudig deur middel van maklik toeganklike beskrywings en verteenwoordigende beelde van naby.

Kenmerke wat hierdie boek 'n moet-hê maak:

  • 'n Alles-in-een gids wat die mees algemene soogdiere, voëls, reptiele, paddas, insekte, spinnekoppe, skerpioene, bome en blomplante in die streek dek.
  • Meer as 900 pragtige foto's en leservriendelike teks onthul wat die wesens van die Afrika-bos doen en hoekom hulle dit doen.
  • Maklik leesbare interessante feite oor ekologie en gewoontes.
  • Die kleurvolle en kreatiewe uitleg laat die leser toe om visueel met die inhoud om te gaan.
  • Ander kenmerke sluit in verspreidingskaarte, dierespore, ikone en Quick ID-tabelle.
  • Ontsluit klanke uit prente met die Briza Callfinder®.

Additional information

Package

Book only, Package with Callfinder device, Callfinder Soundfile

Skrywer: Megan Emmett; Fotografie deur Shem Compion
ISBN: 9781920217402
Omvang: 384 pages
Formaat: 240 x 168 mm
Sagteband, volkleur, 900 fotos, Callfinder® Ready

You may also like…

Callfinder Support

Need support with your Briza Callfinder®?

Learn how to use your Callfinder® device, update sound files, and much more with BK Publishing’s support!

Get in touch with us today if you are struggling with your Callfinder®, or it is not working as it should.

3
    3
    Your Cart
    Highlights™ magazine vol. 1.1
    Highlights™ magazine vol. 1.1
    Qty: 1
    Price: R80,00
    Supernova magazine vol 13.4 shop cover
    Supernova magazine vol. 13.4
    Qty: 1
    Price: R100,00
    Callfinder®/Klankleser®
    Briza Callfinder® / Klankleser®
    Qty: 1
    Price: R1050,00