Soogdiergids van Suider-Afrika
Price range: R140,00 through R1400,00
Note: Callfinder book packages typically ship within 5-7 working days from ordering.
All new Callfinder devices come pre-programmed with the full range of Callfinder book soundfiles. You can simply add another Callfinder-ready book to your order to make up a bundle.
Die nuwe uitgawe van hierdie gewilde veldgids is omvattend hersien en bygewerk. Dit is een van die volledigste veldgidse oor die soogdiere van die Suider-Afrikaanse substreek.
Soogdiergids van Suider-Afrika is onontbeerlik vir toeriste, stappers, wildkykers en algemene natuurliefhebbers om tuis of tydens besoeke aan ons nasionale parke en wildreservate te geniet.
Click here to purchase the Callfinder device/pen alone.
Choose a package that suites you below:
Oor die boek:
Die nuwe uitgawe van hierdie gewilde veldgids is omvattend hersien en bygewerk. Dit is een van die volledigste veldgidse oor die soogdiere van die Suider-Afrikaanse substreek. Die nuwe uitgawe sluit in:
- Uitgebreide aantal kleiner soogdierspesies en agt van die meer volop seesoogdiere. ‘n Maklik-bruikbare stelsel om die diere te identifiseer.
- ‘n Skets wat die grootteverhouding tussen die dierespesie en ‘n mens aandui.
- Volledige spesiebeskrywings, ingesluit inligting oor die bewaringstatus, grootte, dieet, geslagsverskille, lewensduur, vyande, habitat, gewoontes, voortplanting en geluid van 137 van die mees algemene soogiere van Suider-Afrika.
- Meer as 200 volkleurfoto’s wat die manlike en vroulike diere sowel as verskillende subspesies, waar van toepassing, illustreer.
- Revolutionêre ontwikkeling wat lesers in staat stel om die diergeluide te hoor deur met die Klankleser® (nie by die boek ingesluit) aan die foto te raak.
- Kleurfoto’s en illustrasies van veldtekens, soos mis en spore.
- Bygewerkte verspreidingskaarte van al die spesies.
- Sluit die Groot Vyf in.
Soogdiergids van Suider-Afrika is onontbeerlik vir toeriste, stappers, wildkykers en algemene natuurliefhebbers om tuis of tydens besoeke aan ons nasionale parke en wildreservate te geniet.
Additional information
| Package | Book only, Package with Callfinder device, Callfinder Soundfile |
|---|
Skrywer: Burger Cillié
ISBN: 700083330819
Omvang: 240 bladsye
Formaat: 240 x 168 mm – Sagteband, volkleur, meer as 200 foto’s
You may also like…
-

Briza Callfinder® / Klankleser®
R1000,00 Add to cart -
Sale!

Sappi Birds of South Africa Enhanced Edition
Price range: R320,00 through R1490,00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

The Talking Dictionary
Price range: R400,00 through R1450,00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Sale!

Supernova Cute & Cuddly Creatures Pack
Original price was: R360,00.R300,00Current price is: R300,00. Add to cart -

Nature Unpacked
Price range: R240,00 through R1530,00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Callfinder Support
Need support with your Briza Callfinder®?
Learn how to use your Callfinder® device, update sound files, and much more with BK Publishing’s support!
Get in touch with us today if you are struggling with your Callfinder®, or it is not working as it should.
