Sale!

Briza Klankleser Safari Bundel

Original price was: R2460,00.Current price is: R2300,00.

Weens die hoë aanvraag van die Jonathan Ball/Briza boeke, kan dit 5-7 werks dae vat om die bestelling te voltooi.

Die nuwe Klanklesers kom klaar geprogrammeer met al die klankbane van die Klankleser boek reeks. Die volgende stap is om net die volgende Klankleser boek aan te koop om die reeks te voltooi.

Die Briza Safari Bundel met Klankleser bestaan uit 3 opwindende natuurboeke wat jou met klank wegvoer na die bos met een pen.

Geniet die mooi voël klanke van die Sappi Voëls van Suid Afrika. Hierdie boek omhels die gees van ontdekking, neem jou voëlkyk-ervaring na nuwe hoogtes en help jou om ten volle in te koppel in die natuur. Neem dan ’n wildbewaarder saam op jou volgende safari met Jou Natuurgids – jou reisgenoot na die Krugerwildtuin en verder. Laastens is geen safari-stel volledig sonder die Soogdiergids van Suider-Afrika nie. Hierdie omvattende veldgids bied gedetailleerde beskrywings van 137 soogdierspesies, gepaardgaande met meer as 200 uitstekende kleurfoto’s. Koop vandag nog jou Safari-kombinasie en ontdek die klanke van die natuur met net een tik op ’n toestel.

Vir meer inligting oor elke boek, lees hieronder.

Description

Sappi Voëls van Suid Afrika het professionele persone en beginners is ewe opgewonde oor Sappi Voëls van Suid-Afrika en die draagbare, gebruikersvriendelike Klankleser® wat klank uit die prente ontsluit. Praktiese en logiese groepering, interessante feite en gebruikersvriendelike kenmerke maak hierdie publikasie ’n moet vir enige natuurliefhebber.
  • Klankleser® gereed
  • Meer as 728 voëlspesies van Suid-Afrika se vasteland
  • Vinnige identifikasie deur Shapefinder, Klankleser® en Dualdex
  • Meer as 800 kwaliteit beelde
  • Interessante en ongewone feite vir elke spesie
  • Klankleser® metgesel-app
  • Met opgedateerde wetenskaplike name, verspreidingskaarte en fassinerende feite, wat verseker dat jy ingelig bly oor Suid-Afrika se voëllewe
Jou Natuurgids is die beste reisgenoot vir diegene wat die Suider-Afrikaanse bos besoek – of dit nou vir die eerste keer of vir die tiende keer is. Dit is veel meer as net ’n veldgids tot die wildlewe van die streek, en bied insig in die gedrag en aanpassing van die meer algemene soogdiere, voëls, reptiele, paddas, insekte, spinnekoppe en skerpioene wat hier voorkom. Die identifisering van algemene bome en struike word vereenvoudig deur middel van maklik toeganklike beskrywings en verteenwoordigende beelde van naby.
  • ’n Alles-in-een gids wat die mees algemene soogdiere, voëls, reptiele, paddas, insekte, spinnekoppe, skerpioene, bome en blomplante in die streek dek.
  • Meer as 900 pragtige foto’s en leservriendelike teks onthul wat die wesens van die Afrika-bos doen en hoekom hulle dit doen.
  • Maklik leesbare interessante feite oor ekologie en gewoontes.
  • Die kleurvolle en kreatiewe uitleg laat die leser toe om visueel met die inhoud om te gaan.
  • Ander kenmerke sluit in verspreidingskaarte, dierespore, ikone en Quick ID-tabelle.
  • Ontsluit klanke uit prente met die Briza Callfinder®.
Soogdier Gids van Suider-Afrika is die nuwe uitgawe van hierdie gewilde veldgids is omvattend hersien en bygewerk. Dit is een van die volledigste veldgidse oor die soogdiere van die Suider-Afrikaanse substreek. Die nuwe uitgawe sluit in:
  • Uitgebreide aantal kleiner soogdierspesies en agt van die meer volop seesoogdiere. ’n Maklik-bruikbare stelsel om die diere te identifiseer.
  • ’n Skets wat die grootteverhouding tussen die dierespesie en ’n mens aandui.
  • Volledige spesiebeskrywings, ingesluit inligting oor die bewaringstatus, grootte, dieet, geslagsverskille, lewensduur, vyande, habitat, gewoontes, voortplanting en geluid van 137 van die mees algemene soogiere van Suider-Afrika.
  • Meer as 200 volkleurfoto’s wat die manlike en vroulike diere sowel as verskillende subspesies, waar van toepassing, illustreer.
  • Revolutionêre ontwikkeling wat lesers in staat stel om die diergeluide te hoor deur met die Klankleser® (nie by die boek ingesluit) aan die foto te raak.
  • Kleurfoto’s en illustrasies van veldtekens, soos mis en spore.
  • Bygewerkte verspreidingskaarte van al die spesies.
  • Sluit die Groot Vyf in.
  • Soogdiergids van Suider-Afrika is onontbeerlik vir toeriste, stappers, wildkykers en algemene natuurliefhebbers om tuis of tydens besoeke aan ons nasionale parke en wildreservate te geniet.

Callfinder Device Guarantee

Briza Publications guarantees the Callfinder® for a period of one (1) calendar year from the date of invoice. Retain your proof of purchase.

Briza undertakes to repair or replace the Callfinder® free of charge provided that:
• It has not been dismantled,
• It has not been exposed to extreme environmental conditions,
• It was used as prescribed,
• It was not damaged due to inappropriate handling, incorrect application or accidental damage, or,
• It was not exposed to liquids or volatile substances.

Do not dismantle the Callfinder® or tamper with the inside components. This will cause the Guarantee to be null and void.

Return the defect Callfinder®, accompanied by your full details (name, surname, contact number and address) and proof of purchase to:
BK Publishing, 1239 Francis Baard Street, Hatfield, Pretoria, Gauteng.
A replacement (see Guarantee above), or a repaired Callfinder®, will be returned to you.

Disclaimer
Although the product and its components were carefully selected for high quality and safe usage, neither Briza Publications, nor its suppliers, employees or representatives, can be held liable or responsible for any damage, injuries or loss that may arise from using the Callfinder®.

You may also like…

1
1
Your Cart
Evie Erdvark en haar Natuurvriende
Evie Erdvark en haar Natuurvriende Qty: 1
Price: R300,00