Kom ons gaan huis toe babahaaitjie

R300,00

Note: Due to the high demand of Jonathan Ball/Briza books, the processing of orders typically takes 5-7 business days before your order is dispatched to you.

Help die babadiertjies om hul pad huis toe te vind in hierdie prettige nuwe skuiftoonbankreeks!

Ontmoet haai, krap, seekat en papegaai – vier oulike babadiertjies wat op see verdwaal is!

Met maklik om te gerbuik bewegende dele en vier unieke spore om hand oog koordinasie en konsentrasie te ontwikkel, sal babas en klueters dit geniet om die babadiertjies huis toe te neem in hierdie robuuste, bevredigende bordboek.

Description

  • Vyf unieke snitte om hand oog-koordinasie te ontwikkel.
  • Leer eenvoudige eerste natuurwoorde en vind die voorwerpe in die tonele.
  • Daar is vier oulike babadiertjies wat in elke boek verlore is! Met maklik – om te – gebruik bewegenede tellers, sal hierdie reeks kleuters vermaak en betrek terwyl hulle dit geniet om die diere te help om hul pad huis toe te vind.

 

1
1
Your Cart
The cover art for Supernova volume 6.5, featuring an elephant.
Supernova magazine vol 6.5 Qty: 1
Price: R60,00