Farrah is nie ‘n Dalmatian nie deur Adrie le Roux

R180,00

Farrah is ‘n kleinerige hond met ‘n groot probleem. Almal dink dat sy iets is wat sy nie regtig is nie! Wat gebeur as niemand agterkom dat jy anders is nie?

Beskikbaar in Engels.

 

Outeur: Adrie le Roux
ISBN:  978-0-9946907-4-6 
Genre: Geïllustreerde Kinderboek
Ouderdom: 0-8 jaar
Formaat: Sagteband
Grootte:  210 x 285 mm 
Bladsye: 32

 

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop