Die Houtkapper se Droom deur Shelley Maisel

R169,00

Een nag droom Joe die houtkapper hy is ‘n voël met helderkleurige vlerke. Dis ‘n droom wat sy lewe en alles rondom hom ten goede verander.

Beskikbaar in Engels.

In stock

 

Outeur: Shelley Maisel
Illustreerder: Cheryl Neave
ISBN:  978-0-6399038-2-8 
Genre: Geïllustreerde Kinderboek
Ouderdom: 3-8 jaar
Formaat: Sagteband
Grootte:  285 x 210mm 
Bladsye: 32

 

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop