Sale!

Soogdiergids van Suider-Afrika

Price range: R410,00 through R1430,00

Note: Due to the high demand of Jonathan Ball/Briza books, the processing of orders typically takes 5-7 business days before your order is dispatched to you.
All new Callfinder devices come pre-programmed with the full range of Callfinder book soundfiles. You can simply add another Callfinder-ready book to your order to make up a bundle.

Die nuwe uitgawe van hierdie gewilde veldgids is omvattend hersien en bygewerk. Dit is een van die volledigste veldgidse oor die soogdiere van die Suider-Afrikaanse substreek.

Soogdiergids van Suider-Afrika is onontbeerlik vir toeriste, stappers, wildkykers en algemene natuurliefhebbers om tuis of tydens besoeke aan ons nasionale parke en wildreservate te geniet.

Click here to purchase the Callfinder device/pen alone.

Click here for the English version of this book.

Choose a package that suites you below:

Oor die boek:

Die nuwe uitgawe van hierdie gewilde veldgids is omvattend hersien en bygewerk. Dit is een van die volledigste veldgidse oor die soogdiere van die Suider-Afrikaanse substreek. Die nuwe uitgawe sluit in:

  • Uitgebreide aantal kleiner soogdierspesies en agt van die meer volop seesoogdiere. ‘n Maklik-bruikbare stelsel om die diere te identifiseer.
  • ‘n Skets wat die grootteverhouding tussen die dierespesie en ‘n mens aandui.
  • Volledige spesiebeskrywings, ingesluit inligting oor die bewaringstatus, grootte, dieet, geslagsverskille, lewensduur, vyande, habitat, gewoontes, voortplanting en geluid van 137 van die mees algemene soogiere van Suider-Afrika.
  • Meer as 200 volkleurfoto’s wat die manlike en vroulike diere sowel as verskillende subspesies, waar van toepassing, illustreer.
  • Revolutionêre ontwikkeling wat lesers in staat stel om die diergeluide te hoor deur met die Klankleser® (nie by die boek ingesluit) aan die foto te raak.
  • Kleurfoto’s en illustrasies van veldtekens, soos mis en spore.
  • Bygewerkte verspreidingskaarte van al die spesies.
  • Sluit die Groot Vyf in.

Soogdiergids van Suider-Afrika is onontbeerlik vir toeriste, stappers, wildkykers en algemene natuurliefhebbers om tuis of tydens besoeke aan ons nasionale parke en wildreservate te geniet.

Additional information

Package

Book only, Package with Callfinder device, Callfinder Soundfile

Callfinder Device Guarantee

Briza Publications guarantees the Callfinder® for a period of one (1) calendar year from the date of invoice. Retain your proof of purchase.

Briza undertakes to repair or replace the Callfinder® free of charge provided that:
• It has not been dismantled,.
• It has not been exposed to extreme environmental conditions,.
• It was used as prescribed,.
• It was not damaged due to inappropriate handling, incorrect application or accidental damage, or.
• It was not exposed to liquids or volatile substances..

Do not dismantle the Callfinder® or tamper with the inside components. This will cause the Guarantee to be null and void.

Return the defect Callfinder®, accompanied by your full details (name, surname, contact number and address) and proof of purchase to:
BK Publishing, 1239 Francis Baard Street, Hatfield, Pretoria, Gauteng.
A replacement (see Guarantee above), or a repaired Callfinder®, will be returned to you.

Disclaimer
Although the product and its components were carefully selected for high quality and safe usage, neither Briza Publications, nor its suppliers, employees or representatives, can be held liable or responsible for any damage, injuries or loss that may arise from using the Callfinder®.

Callfinder Support

Need support with your Briza Callfinder®?

Learn how to use your Callfinder® device, update sound files, and much more with BK Publishing’s support!

Get in touch with us today if you are struggling with your Callfinder®, or it is not working as it should.

0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop