Op Safari: Plakker – en speletjiesboek

R150,00

Note: Due to the high demand of Jonathan Ball/Briza books, the processing of orders typically takes 5-7 business days before your order is dispatched to you.

Dis ’n nuwe dag in die bosveld en leeu en sy groep dierevriende besluit on saam on ’n avontuur te vertrek. Wil jy saamgaan?

Daar is baie prente om in te kleur, blokraaie, woordsoekspeletjies en ander aktiwiteite. Daar is ook ’n dubbelbladsy propvol plakkers om die pragtige landskap agterin die boek mee te versier. Kyk net hoe mooi vou die landskapbladsy uit.

Hierdie plakker- en speletjies boek bied die perfekte manier om kinders te vermaak by die huis, of selfs beter nog, tydens ’n vakansie in die bosveld!

Description

  • Propvol aktiwiteite om die kleinspan mee besig te hou, insluitend prente om in te kleur, blokraaie en woordsoekspeletjies
  • Dubbelbladsy met meer as 40 kleurvolle plakkers
  • Uitvou-bladsy in kleur agterin die boek om met plakkers mee op te vul
1
1
Your Cart
Kom ons gaan huis toe babaleeutjie
Kom ons gaan huis toe babaleeutjie Qty: 1
Price: R300,00