Description
EENDAG SAL JOU KIND OOK STORIES OOR JOU VERTEL
LEWENSLESSE VAN KAMPIOENE EN HULLE OUERS
“Ek het geleer, sonder ander mense in my lewe beteken ek niks” – Siya Kolisi – Springbok Rugby Kaptein
“Selfvertroue en geluk kom van binne” – Minki van der Westhuizen – TV Aanbieder en Model
“Wees jou kind se ouer, nie die ‘ultimate fan’ of ‘coach’ nie” – Rocco Meiring – Afrigter van Tatjana Schoenmaker
Die beginsels in hierdie boek stel jou in staat om vir jou kind die grootste moontlike geskenk te gee.