Sale!

Fotogids tot die bome van Suider-Afrika

Original price was: R520,00.Current price is: R460,00.

Note: Due to the high demand of Jonathan Ball/Briza books, the processing of orders typically takes 5-7 business days before your order is dispatched to you.

Met meer as 1 000 foto’s, bygewerkte wetenskaplike name, verspreidingskaarte en omvattende inligting oor habitatvoorkeure en menslike gebruike, help hierdie gesaghebbende gids lesers om bome maklik te herken deur subtiele verskille in vertakkingspatrone en blaarkenmerke.

SKU: 9781928248330 Categories: , , Tags: , , ,

Description

Suider-Afrika spog met buitengewone ryk boomdiversiteit, met hierdie indrukwekkende plante wat verskeie plantegroeitipes domineer en skuiling en voedsel vir ontelbare organismes verskaf.

Hierdie volledig hersiene derde uitgawe dien as ‘n onskatbare identifikasie- en naslaangids tot meer as 300 algemene boomspesies in die streek.

Additional information

ISBN 9781928248330
Extent 376 pp
0
0
Your Cart
Your cart is emptyReturn to Shop