Annie leer swem deur Katrin Coetzer

R149,00

Annie se mamma wil hê sy moet leer swem en koop vir haar ‘n nuwe swembroek. Maar Annie hou niks van water nie-dis nat en koud en diep…

Beskikbaar in Engels.

In stock

Outeur: Katrin Coetzer
ISBN:  978-0-9802610-6-6 
Genre: Geïllustreerde Kinderboek
Ouderdom: 0-6 jaar
Formaat: Sagteband
Grootte: 210 x 210mm
Bladsye: 28

 

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop