1000 Plakkers Oerwoud
R200,00
Note: Due to the high demand of Jonathan Ball/Briza books, the processing of orders typically takes 5-7 business days before your order is dispatched to you.
Maak gereed om die oerwoudvloer en boomtoppe te verken terwyl jy wonderlike diere ontdek wat tussen die blare en wingerde wegkruip. Van stoute apies tot kleurvolle papegaaie en sluipende groot katte, daar is ‘n wereld van wild wat wag om ontbloot te word.
Daar is a legkaarte om op te los, prente om in te kleur, en tonele en lewendig te maak met jou verbeelding. Met 1000 helder en vrolike plakkers kan jy elke bladsy versier en elke plaaswerf- avontuur uniek jou eie maak.
Elke bladsy ‘n viering van die natuur en kreatiwiteit.