Outeur: | Emmaline Tomalin |
ISBN: | 978-0-6398105-2-2 |
Genre: | Geïllustreerde Kinderboek |
Ouderdom: | 3-8 jaar |
Formaat: | Sagteband |
Grootte: | 230 x 230mm |
Bladsye: | 32 |
Die Lied van die Wêreld deur Emmaline Tomalin
R180,00
Het jy al ooit gewonder wat gebeur as jy slaap? Waarheen gaan jy en wat doen jy daar? Wade beland in ‘n toweragtige plek waar diere sing en hom wonderlike drome laat droom.
Beskikbaar in Engels.