Die Klein boekie van Safari Diere Geluide

R350,00

Note: Due to the high demand of Jonathan Ball/Briza books, the processing of orders typically takes 5-7 business days before your order is dispatched to you.

Word meegevoer na die asemrowende Afrika-landskap met hierdie pragtige kartonboek vir kinders (3 jaar en ouer) met lewensgetroue, hoëgehalte-klanke van die diere van Afrika, van die brullende leeu, laggende hiënas en trompetterende olifante. Gekombineer met die klanke is unieke en fassinerende feite, pragtige foto’s wat beide jonk en oud aantrek.

Die Klein Boekie van Safari-diergeluide is die perfekte geskenk vir enigiemand wat van die natuur hou en bied ’n wonderlike nuwe manier om wilde diere in hul habitatte te herken

Klanke wat in hierdie klankboek verskyn, is:

  • Visarend
  • Bontsebra
  • Seekoei
  • Kaapse bobbejaan
  • Gevlekte hiëna
  • Kwêvoël
  • Olifant
  • Rooijakkals
  • Witkoluil
  • Jagluiperd
  • Silwerbruin vleipadda
  • Leeu,
  • swartrugjakkals,

Description

Die illustreerder- en skrywerduo, CAZ BUCKINGHAM & ANDREA PINNINGTON, werk al van jongs af in die uitgewersbedryf. Wanneer hulle nie in hul ateljees boeke maak nie, kan hulle buite, met kameras in die hand gevind word, waar hulle luister, kyk en oor die platteland leer. Die meeste van die beelmateriaal in hul boeke is geneem uit hul eie fotografiese databasis, wat die unieke en aantreklike Fine Feather Press-styl skep.

Hulle het honderdduisende boeke regoor die wêreld verkoop wat hulle hoop kinders en hul ouers sal inspireer om die natuurlikwêreld in die lig van klimaatsverandering te waardeer en te versorg waar hulle ook al woon.

Diergeluide, Afrika, bobbejaan, swartrugjakkals, jagluiperd, kinderboek, , olifant, olifanttrompet, visarend, padda, seekoei, hiëna, leeu, leeugebrul, natuur, uiltjie, Safaridiere, Klankboek, wildslewe, sebra.

1
1
Your Cart
The Little Book of Safari Sounds
The Little Book of Safari Sounds Qty: 1
Price: R350,00