Description
Eienskappe van Gids tot die eienskappe en gebruike van Suider-Afrikaanse Hout:
- Spesiebehandelings sluit inligting oor bewaringstatus, gebruike, meganiese eienskappe, duursaamheid, identifikasiekenmerke, houtbewerkingseienskappe en kommentaar van houtgebruikers oor werkbaarheid in.
- Foto’s van boombas, onbehandelde en behandelde hout, eindkorrel makrograwe, asook bewerkte items.
- Provides information on historical uses, where trees grow, availability and sustainability of the wood and the practicalities of harvesting and processing.
- Uitstekende gehalte teks, reproduksie en drukwerk.
- Die enigste kommersieel beskikbare boek wat fokus op die eienskappe van Suider-Afrikaanse hout, geskryf in ‘n styl wat by ‘n wye gehoor sal aanklank vind: professionele houtwerkers, ontwerpers, argitekte, houthandelaars en houtversamelaars, stokperdjies, plantkundiges en almal wat in bome en hout belangstel.
Gids tot die gebruik van Suider-Afrikaanse Hout is ‘n moet-hê vir almal wat lief is vir hout en bome!